- Installs
- —
- Apple does not publish download counts
- Rating
- —
- Ratings
- —
- Version
- 1.2.18
- Updated 23 Aug 2018
- Released
- 28 Oct 2013
- Tracked since 11 May 2026
- Size
- 58 MB
- Needs 8.0
Also on Google Play: Blokaspaai (17 ratings)
Screenshots
About Blokaspaai
The description on the store listing
Die wêreld se eerste Afrikaanse Blokraai-applikasie vir iOS.
Blokaspaai bied 'n nuwe dimensie aan 'n ou gunstelingtydverdryf. Spesiaal ontwerp om maklik in te vul sonder onnodige tierlantyntjies en fieterjasies.
Geniet ons eerste BonusBoek gratis ingesluit by Blokaspaai. Die Blokaspaai-span sorg vir 'n splinternuwe uitgawe elke maand. Van Suid-Afrika se bekendste opstellers publiseer gereeld hulle eie boeke teen sakpaspryse. Jy sal vir seker nooit sonder 'n kopkrap-lekkerte sit nie.
Hoogtepunte
• Gemaklik om in te vul
• Rustige, kalmerende ontwerp
• Leidrade word bo die sleutelbord ge-eggo
• Verleen hulp wanneer jy vasbrand
• Vee jou blokraai uit om oor en oor in te vul
• Nuwe …
Read the full description
Die wêreld se eerste Afrikaanse Blokraai-applikasie vir iOS. Blokaspaai bied 'n nuwe dimensie aan 'n ou gunstelingtydverdryf. Spesiaal ontwerp om maklik in te vul sonder onnodige tierlantyntjies en fieterjasies. Geniet ons eerste BonusBoek gratis ingesluit by Blokaspaai. Die Blokaspaai-span sorg vir 'n splinternuwe uitgawe elke maand. Van Suid-Afrika se bekendste opstellers publiseer gereeld hulle eie boeke teen sakpaspryse. Jy sal vir seker nooit sonder 'n kopkrap-lekkerte sit nie. Hoogtepunte • Gemaklik om in te vul • Rustige, kalmerende ontwerp • Leidrade word bo die sleutelbord ge-eggo • Verleen hulp wanneer jy vasbrand • Vee jou blokraai uit om oor en oor in te vul • Nuwe boeke van tyd tot tyd beskikbaar • Hierdie applikasie benut In-App koopfunksies In die nuuste weergawe 1.2.16 Blokaspaai is nou gratis geskikbaar! Die basiese funksie van die applikasie bly dieselfde. Ons het 'n puntestelsel ingebou om so bietjie teen jouself te kompeteer. Wanneer jy Blokaspaai aflaai, kry jy 50 gratis 'blokkies'. Blokkies kan gebruik word om na antwoorde te 'loer'. Aan die einde van elke raaisel ken Blokaspaai aan jou bonus blokkies toe (gebruik die 'Sien alles na' funksie) vir regte letters. Hierdie 'blokkies' word by jou balans gevoeg. Indien jou balans nul blokkies bereik, word jy die geleentheid te bied om jou 'blokkies' aan te vul deur addisionele 'blokkies' te koop. Jy kan nou jou vordering volg sodat jy presies weet waar jy staan met al jou invulwerk wanneer jy 'n boek oopmaak. KENNISGEWING! Tydens opgradering na die nuwe weergawe word jou lokale databasis uitgevee. Dus sal jy die geleentheid hê om al jou raaisels van nuut af in te vul en gebruik te maak van al die bonus blokkies! 'n Lekker uitdaging. VRYWARING Omdat dit vir ons belangrik is dat Blokaspaai sonder enige internetkonneksie kan werk, word al die data op jou slimfoon/tablet gestoor nadat dit afgelaai is. LET WEL dat herinstallasie van die applikasie sal veroorsaak dat jy alle 'blokkies' (gratis en gekoop) verbeur. --- The world's first ever Afrikaans Arrow crossword application for iOS Blokaspaai offers a new dimension to an old favourite pastime. Designed especially for easy filling without unnecessary knick-knacks. Enjoy your first bonus book free. The Blokaspaai team ensures a new edition every month. Some of South Africa's best crossword compiler's work is frequently available at bargain prices. You will never be without a puzzler to keep you occupied. Highlights • Easy to fill in • Relaxing design • Clues echoed above the keyboard • Cheat function available • Clear your crossword to enjoy again and again • New books available from time to time • This app utilises In-App Purchase
Installs
Apple does not publish download counts. Estimates are in testing.
We publish iOS estimates only after they pass a back-test against real numbers. Chart history below is measured.
Estimated store revenue Estimated Beta
App Store, worldwide, monthly rate from the last 13 chart days to 20 Nov 2026
Below the top 100 grossing apps in the markets we calibrate. In the United States that usually means under about $6.4M a month. App Store purchases and subscriptions only, before Apple's 15 to 30% fee. Ads and web payments are not included.
Ratings
No rating breakdown published for this app.
Recent reviews
Latest public reviews from the store
No reviews in our sample for this app yet.
Top chart positions
Latest App Store chart ranks by country, last 10 days
Not in any tracked top chart in the last 10 days.
Blokaspaai history
Release, install milestones, listing and store changes
- First released on the store 28 Oct 2013
Recent versions
Current version 1.2.18
- Version 1.2.1823 Aug 2018
This update from Apple will improve the functionality of this app. No new features are included. Ons bied met trots aan die opgedateerde weergawe van Blokaspaai! Ons hoop jy gaan net soveel pret hê om die blokraai in te vul as wat ons gehad het om hierdie nuwe weergawe vir jou skep. KENNISGEWING: Tydens opgradering na die nuwe weergawe word jou lokale databasis uitgevee. Dus sal jy die geleentheid hê om al jou raaisels van nuut af in te vul en gebruik te maak van al die bonus blokkies! 'n Lekker uitdaging. --- We are proud to introduce to you the latest version of Blokaspaai! We hope you will have just as much fun filling in as we had creating this app for you. NOTICE: If you have the previous version of Blokaspaai and upgrade to the latest one, you will have to re-fill all your previous crosswords.
Listing keywords
Words and phrases Blokaspaai repeats most in its store listing
Top phrases: te vul (5), wanneer jy (3), jy die geleentheid (2), van die applikasie (2), al die (2).
Highlighted words also appear in the title. Counts cover the title, short description and description.
Compliance
What the listing and the app package show
- Store status
- Live
- Upkeep
- No update since 23 Aug 2018
- Age rating
- 4+
Apps like Blokaspaai
AITSO - Talking AI ChatbotDrum Starz★ 3.18
李雷和韩梅梅2023:恋爱养成RPG晖 郑★ 4.5
SoSkillsSoSkills★ 4.58
Horror Movie ClassicsMacMillan Interactive Communications, LLC★ 4.84
GranPlayerLuxza★ 2.68
CineWisenet★ 4.38
CGR CinémasThe Boxoffice Company France★ 4.82
Sound Effects!TMSOFT★ 3.4
Skill Addicts – Play & LearnSKillAddicts s.r.o★ 4.2
Blokaspaai: questions and answers
Who makes Blokaspaai?
Blokaspaai is published by Shine Interactive.
When was Blokaspaai last updated?
The latest version (1.2.18) was released on 23 Aug 2018.
Is Blokaspaai free?
Yes. Blokaspaai is free to download.
Is Blokaspaai still available?
Yes. Blokaspaai is live on App Store as of 11 May 2026.
Track Blokaspaai and its competitors
Watch any app for new versions, rating drops, chart moves and removals. Free plan, no card.